BlokkiesRaaisel TuisbladCrosswordKontakLeidradeHelpWoorde
 

BlokkiesRaaisel Mania

BlokkiesRaaisel Mania was oorspronklik geontwikkel uit my eie belangstelling om blokkiesraaisels te voltooi. Medertyd het hy so gegroei dat dit net nie meer sin maak om hom nie vir die pebliek beskikbaar te stel nie.

Wat is BlokkiesRaaisel Mania?

BlokkiesRaaisel Mania is primêr 'n android app wat jou toelaat om bestaande blokkiesraaisels af te neem, die raaisel elektronies uit te knip en dan met behulp van BlokkiesRaaisel Mania elektronies te voltooi.

Dit is ook nou moontlik om jou blokkiesraaisel saam te vat en te voltooi waar jy ookal mag wees. Dis gemaklik en baie eenvoudig.

Nie net is dit nou gerieflik om hom te voltooi nie maar is daar ook 'n unieke funksie waar jy 'n databasis van meer as 120 000 afrikaanse woorde kan beperk tot slegs woorde wat in 'n horisontaale of vertikaale posisie kan inpas. Dit maak nou is dit maklikker on die moontlike antwoorde te find.

Beta-toets BlokkiesRaaisel Mania vandag.

Jy kan die app vandag al toets bestuur, ons is besig om die program te finaliseer. En in ruil vir jou terugvoering bied NewDawn jou volle en gratis toegang tot die hele app.

Al wat jy moet doen is om die app te download en te install.

  1. Kliek die lienk op jou android selfoon, voltooi die vorm en die app sal begin download.
  2. Android sal dan vir jou die opsie gee om die app te install.
    Indien hy nie instaleer nie moet jy jou foon oopstel om wel vanaf 'n vreemde website te instaleer.

Om dit te doen gaan jy na:

  • Settings -> Security -> Unknown sources
    of
    Settings -> More -> Security -> Unknown sources

Dit is 'n setting wat jou slegs toelaat om apps vanaf playstore te install en is 'n baie belangrikke opstelling aangesien dit jou foon beskerm van virusse en ongemagdege apps.

Maak asb seker dat jy dit weer aktiveer
sodra jy klaar is.

Die app sal dan tussen jou foon se ander apps verskyn, gereed vir gebruik.

Indien jy die app wil verwyder moet jy dan na:

  • Settings -> Security -> Application manager
    of
    Settings -> More -> Security -> Application manager
  • Daar selekteur jy die app en gebruik die "uninstall" opsie.

 


Daar is nog meer afrikaanse bladsye aan die anderkant van die skakels.

Soek in Afrikaans

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin
Soek Afrikaans