'); } ?> BlokkiesRaaisel Mania
BlokkiesRaaisel TuisbladCrosswordKontakLeidradeHelpWoorde
 

Help !?!

Die maklikste manier om vir julle te wys hoe om die App te gebruik was om voorbeelde op YouTube te laai. Kyk gerus daarna.

Registrasie

Die "Clip" sal vir jou die eerste stappe aandui, dit is net die registrasie en om die Menu te gebruik om borde te herlaai.

Werking

Die "Clip" wys vir jou die basiese werking.

 

Nuwe Bord

Die "Clip" sal jou wys hoe om 'n nuwe bord op te stel. Die basiese stappe is:

  1. Kry 'n fotoe of prentjie van die bord waarmee jy wil werk.
    Jy kan 'n "Screenshopt" neem dit kan gedoen word deur die skerm met jou hele hand te vee of deur twee knoppies te druk gewoonlik die power en nog een. Proebeer maar tot jy die kombinasie van jou foon kry.
  2. "Crop" die prent sodat jy slegs blokkiesraaisel het. Proebeer om dit so akkuraat as moontlik te doen.
  3. Nou kan jy 'n nuwe bord skep op die app.
    Dieselfde stappe kan gebruik word myt jou kamera maar wees maar baie versigtig oor hoe jy die fotoe neem.

 

Opstelling van jou nuwe bord

Hier gaan ons deur die stappe om jou nuwe bord gereed te kry vir gebruik.
Basies is dit maar net om al die swart blokkies te merk sodat die APP weet waar hulle gelee is.
Kyk onder Opsies vir die Deurskynende swart blokkies tick dit help nogal baie.